PRODUKSIEBESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 11-02-2016 1:36:54 PM
09-03-2016 1:01:49 PM
Ons wag op aansoeke van dinamiese, energieke individue met ? passie vir boerdery, wat oor goeie praktiese ondervinding in alle aspekte van tafeldruif & sitrus verbouing beskik, ondersteun deur minimum 5 jaar toepaslike ondervinding, om ? produksie eenheid te bestuur in noue samewerking met Plaasbestuurder.

PRODUKSIEBESTUURDER
AUGRABIES OMGEWING

Vereistes:
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Kennis van gehaltebestuurstelsels (GLOBALGAP)
- Basiese tegniese en meganiese agtergrond.

Pligte sal onder meer behels:
- Optimalisering van produksie van Tafeldruif- en Sitrus eenheid
- Bestuur van produksie aktiwiteite en pakstoor, wat insluit alle aspekte van arbeids-, gehaltebestuur, besproeiing, bemesting en bespuitings.

Aanvangsdatum: 01 Mei 2016

Daar word ? markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf aangebied.