PRODUKSIEBESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 14-06-2018 9:21:27 AM
09-08-2018 9:21:27 AM
Ons wag op aansoeke van hardwerkende, energieke individue met ? liefde vir boerdery, ondersteun deur minstens 3-5 jaar bewese bestuursondervinding in alle tegniese aspekte van tafeldruif verbouing om 'n 50Ha eenheid te bestuur.

PRODUKSIEBESTUURDER
ONSEEPKANS OMGEWING

Vereistes:
- Kennis van nuwe ontwikkelings, ondersteun deur minstens 3-5 jaar bewese bestuursondervinding in alle tegniese aspekte van tafeldruif verbouing om 'n 50Ha eenheid te bestuur.
- Goeie menseverhoudinge
- Bo-gemiddelde kommunikasievaardighede
- Kennis van gehaltebestuurstelsels
- Basiese tegniese agtergrond.

Pligte sal onder meer behels:
- Bestuur van volledige produksie eenheid en pakstoor in noue samewerking met hoofbestuur, wat insluit alle aspekte van arbeids-, gehalte-, besproeiing-, en bemesting- en
bespuitingsbestuur.