PRODUKSIEBESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 19-05-2015 9:06:03 AM
16-06-2015 9:06:03 AM
Kakamas-omgewing:

Ons kliƫnt ? gevestigde tafeldruif boerdery in die Kakamas omgewing is opsoek na ? dinamiese energieke kandidaat met ondervinding en kennis in alle praktyke van ? tafeldruif boerdery.

PRODUKSIEBESTUURDER

Pligte:
- Gesamentlike bestuur van produksie eenheid, personeel in koƶrdinering met hoofbestuur, wat insluit alle aspekte van arbeids-, pakstoor-, tegniese- en gehaltebestuur sowel as bemesting, besproeiing en bespuitings.

Vereistes:
- ? Liefde vir boerdery,wat oor leierskap potensiaal beskik met 3-5 jaar ondervinding in die verbouing vantafeldruiwe beskik, ondersteun deur ? tegniese kennis van alle
produksiepraktyke.
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasie-vaardighede
- Kennis van begrotingsbestuur, gehaltebestuurstelsels
- Goeierekenaarvaardigheid.

Daar word ? markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf,aangebied.