PRODUKSIEBESTUURDER (MRBB) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 07-03-2017 10:01:04 AM
04-04-2017 10:01:04 AM
Hierdie gevestigde uitvoer tafeldruif boerdery beskik oor die volgende uitdagende beroepsgeleenthede vir dinamiese individue met dryfkrag en ? passie vir boerdery om by hul suksesvolle span aan te sluit.
PRODUKSIEBESTUURDER: TAFELDRUIWE ( 2 POSTE)
AUGRABIES OMGEWING
Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van jong energieke kandidate met minimum 2-3 jaar toepaslike ondervinding in alle aspekte van tafeldruif verbouing, n toepaslike landbou
kwalifikasie sal as verdere aanbeveling dien.
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede.
- Basiese tegniese agtergrond en ondervinding van besproeiing, bemesting en bespuitings op tafeldruiwe, asook alle aspekte van pakhuisbestuur en toepassing van
produktiwiteit- en gehaltebestuurstelsels soos GLOBALGAP. ‘
Pligte sal onder meer behels:
- Bestuur van ‘n tafeldruif eenheid in noue samewerking met hoofbestuur wat insluit alle aspekte van produksie, arbeids-, gehaltebestuur, besproeiing, bemesting en bespuitings.