PRODUKSIEBESTUURDER (MSPT) Verfied Gold Badge

Salary Negotiable Abroad more than 14 days ago 06-06-2017 10:45:07 AM
31-07-2017 9:40:00 AM
Hierdie uitvoer plaas op die Oewer van die Oranjerivier in Namibia beskik oor 'n geleentheid vir 'n dinamiese, energieke kandidaat met bogemiddelde ondervinding en kennis van tafeldruiwe en nooi sterk motiverende bestuurders uit om aansoek te doen:

PRODUKSIEBESTUURDER: TAFELDRUIF
NOORDOEWER NAMIBIA

Vereistes:
- Kandidate met 'n positiewe lewensuitkyk tersiêre kwalifikasie in wingerdbou ondersteun deur ten minste 6 jaar ondervinding kan aansoek doen
- Basiese rekenaarvaardigheid in MS Office, internet gebruik en eposse
- Goeie taalvaardigheid en kommunikasievaardighede

Pligte sluit in:
- Rekordhouding
- Effektiewe arbeidsbestuur
- Water-,chemiese en bemestingsbestuur
- Pakhuisbestuur
- Uitbreiding van plaas en nuwe ontwikkelinge
- Onafhanlike bestuur van plaas

Pakket sluit in behuising asook bakkie met diesel.