PRODUKSIEBESTUURDER TAFELDRUIWE (MASV) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 13-01-2017 10:31:39 AM
10-02-2017 10:31:39 AM
Hierdie gevestigde uitvoer tafeldruif plaas beskik as gevolg van verdere ontwikkeling en uitbreidings oor ‘n beroepsgeleentheid vir ‘n dinamiese, energieke individu met ? passie vir boerdery om by hul suksesvolle span aan te sluit.

PRODUKSIEBESTUURDER: TAFELDRUIWE
AUGRABIES OMGEWING

Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van kandidate wat oor goeie praktiese ondervinding in alle aspekte van tafeldruif verbouing beskik, ondersteun deur minimum 5 jaar toepaslike
ondervinding, om ? produksie eenheid te bestuur in noue samewerking met Senior bestuur.
- Kandidate in besit van ? tersiêre landbou kwalifikasie sal voorkeur geniet.
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge
- Kommunikasievaardighede
- Kennis van gehaltebestuurstelsels (GLOBALGAP)
- Basiese tegniese en meganiese agtergrond.

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Bestuur en verdere ontwikkeling van tafeldruif eenheid
- Volle bestuur van produksie-eenheid en pakstoor, wat insluit alle aspekte van arbeids-, gehaltebestuur, besproeiing, bemesting en bespuitings.

DIENSAANVAARDING: Begin April 2017

Daar word ? markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf aangebied.