PRODUKSIEBESTUURDER: TAFELDRUIWE (MOTP) - Springbok Verfied

Salary Negotiable Springbok, Northern Cape Springbok, Northern Cape more than 14 days ago 09-05-2017 1:38:49 PM
31-05-2017 12:24:35 PM
Hierdie gevestigde uitvoer tafeldruif boerdery beskik oor ‘n beroepsgeleentheid vir ‘n dinamiese, energieke individu met ? passie vir boerdery om by hul suksesvolle span aan te sluit.

PRODUKSIEBESTUURDER: TAFELDRUIWE
ONSEEPKANS

Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van kandidate wat oor goeie praktiese ondervinding in alle aspekte van tafeldruif verbouing beskik, ondersteun deur minimum 5 jaar toepaslike
ondervinding, om ? produksie eenheid onafhanklik te bestuur in met insette van hoofbestuur.
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Kennis van gehaltebestuurstelsels (GLOBALGAP)
- Basiese tegniese en meganiese agtergrond.

Pligte sal onder meer behels:
- Bestuur en verdere ontwikkeling van tafeldruif eenheid, volle bestuur van produksie-eenheid en pakstoor, wat insluit alle aspekte van arbeids-, gehaltebestuur, besproeiing,
bemesting en bespuitings.

Daar word ? markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf aangebied.

Stuur CV, met verwysing MOTP aan ****@*****.***