PRODUKSIEBESTUURDER:TAFELDRUIWE(MSAP) Verfied

Salary Negotiable Abroad more than 14 days ago 29-05-2019 2:35:34 PM
24-07-2019 2:35:34 PM
Hierdie gevestigde uitvoer tafeldruif boerdery beskik oor ‘n beroepsgeleentheid vir ‘n dinamiese, energieke individu met ? passie vir boerdery om by hul suksesvolle bestuurspan aan te sluit.

PRODUKSIEBESTUURDER; TAFELDRUIWE(MSAP)
NOORDOEWER, NAMIBIA OMGEWING

Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van kandidate wat oor goeie bestuursondervinding in alle aspekte van tafeldruif verbouing beskik, ondersteun deur minimum 5 jaar toepaslike
ondervinding, om ‘n 50 Ha produksie eenheid te bestuur in noue samewerking met medebestuur.
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge
- Kennis van gehaltebestuurstelsels (GLOBALGAP / SIZA)
- Basiese meganiese en sterk tegniese agtergrond.

Pligte sal onder meer behels:
- Volle bestuur en verdere ontwikkeling van tafeldruif eenheid
- Bestuur van alle produksie-aktiwiteite en pakstoor, wat insluit alle aspekte van arbeids-, gehaltebestuur, besproeiing, bemesting en bespuitings.

Daar word ? markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf aangebied.

Stuur CV, met verwysing MSAP, voor 5 Junie 2019