PRODUKSIEBESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 14-04-2015 1:46:54 PM
12-05-2015 1:46:54 PM
Kakamas Omgewing

Hierdie klient wag op aansoeke van hardwerkende, energieke individue met ‘n liefde vir boerdery, ondersteun deur minimum 8 jaar bewese bestuursondervinding in alle tegniese aspekte van tafeldruif verbouing om 'n tafeldruif eenheid te bestuur.

TIERKOP PRODUKSIEBESTUURDER

Vereistes:
- Minimum matriek
- Goeie menseverhoudinge
- Goeie kommunikasie-vaardighede
- Kennis van gehaltebestuurstelsels, ondersteun deur basiese tegniese kennis.

Pligte:
- Bestuur van produksie eenheid en pakstoor in noue samewerking met hoofbestuur, wat insluit alle aspekte van arbeids-, gehalte-, besproeiing-, en bemestingsbestuur.

Daar word ‘n markverwante vergoedingspakket met voordele eieaan die bedryf aangebied.