Produksiebestuurder - Worcester Verfied

Salary Negotiable Worcester, Western Cape Worcester, Western Cape more than 14 days ago 15-09-2016 3:01:04 AM
27-10-2016 3:01:04 AM

â??n Gevestigde groente en wingerd-boerdery, geleë in die Nuy Vallei, 20 km vanaf Worcester bied hierdie loopbaangeleentheid.

 

Die energieke en hardwerkende persoon met ‘n passie vir boerdery sal verantwoordelik wees vir die uitvoering van die normale bestuurspraktyke, insluitende goeie toesig en beheer oor die arbeidsmag en effektiewe werksbeplanning.

 

 Kwalifikasie & ondervinding:

  • minimum van 3 jaar ondervinding in ‘n soortgelyke posisie
  • ‘n Toepaslike tersiêre kwalifikasie sal u aansoek versterk    
  • ‘n jong persoon met baie potensiaal wat byv. pas klaar studeer het ‘n intreegeleentheid soek sal ook oorweeg word     

 

Vereistes:

  • Kennis van gehaltebestuurstelsels
  • Netheid en noukeurigheid is n voorvereiste
  • Persoon moet hardwerkend wees
  • Ondervinding in die bestuur van mense
  • Rekenaarvaardighede
  • Kennis van besproeiing, snoei en bemesting

 

 Belangstellendes, doen asb. deur enige van die volgende opsies:

  • die 'Apply' opsie by die advertensie of
  • aanlyn aansoek te doen by 


‘n Markverwante en onderhandelbare vergoedingspakket wat behuising insluit word aangebied in ruil vir u vaardighede. 

 

 

Ref: CPT000136/NP