Proelokaal Beampte - Wellington Verfied

Salary Negotiable Wellington, Western Cape Wellington, Western Cape more than 14 days ago 26-05-2015 7:53:24 AM
23-06-2015 7:53:24 AM
Wellington Wyne beskik oor ? uitdagende geleentheid vir ? dinamiese en sprankelende persoon om die nuut-opgeknapte Bovlei Kelder proelokaal suksesvol te beman.

Die posbekleër sal verantwoordelikheid aanvaar vir:
- ontvang van besoekers ?
- aanbied van wynproeë
- wynverkope ?
- voorraad administrasie ?
- kliëntediens ?
- algemene administratiewe en logistieke take.

Die ideale kandidaat beskik oor: ?
- kennis van en belangstelling in wyn ?
- uitstekende kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels ?
- baie goeie interpersoonlike vaardighede ?
- goeie rekenaar- en syfervaardighede ?
- goeie organiserings- en beplanningsvaardighede ?
- professionele beeld (netheid en persoonlike versorging).

Vorige ervaring in kliëntediens en wynverkope / –proeë, asook ? toepaslike naskoolse kwalifikasie (bv. Openbare Skakelwese / Toerisme), sal in aansoekers se guns tel.