PROJEK ORGANISEERDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 13-01-2017 10:41:34 AM
30-01-2017 7:28:03 AM
Hierdie kliƫnt met verskeie gevestigde ondernemings beskik oor 'n geleentheid vir 'n energieke kandidaat met goeie menseverhoudinge en natuurlike passie vir die toerisme industrie vir die volgende beskikbare geleentheid

PROJEK ORGANISEERDER-; BEMARKER
UPINGTON

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur ten minste 5 jaar ondervinding in die organiseer van geleenthede en bewusmaking van dienste
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels
- Goeie rekenaarvaardigheid en kennis vir die ontwerp van bemarkingsmateriaal
- Goed georganiseerd wees
- Kreatiewe oog en natuurlike aanvoeling vir bemarking
- Geldige rybewys en eie vervoer