PYTHON, DJANGO en C++ SAGTEWARE ONTWIKKELAAR - Pretoria
R
40000
per month
Pretoria, Gauteng
Pretoria,
Gauteng
more than 14 days ago
12-02-2019 6:33:01 AM
21-02-2019 10:17:47 AM
PYTHON, DJANGO en C++ SAGTEWARE-ONTWIKKELAAR
Aanstelling: Permanent, voltyds
Ligging: Meyerspark, Pretoria-Oos
Salaris: R20 000 – R 40 000 – onderhandelbaar
Byvoordele: Voorsorgfonds
Kwalifikasie: Verwante Sagteware-ontwikkeling Graad / Diploma ‘n vereiste.
Uitstekende kommunikasievaardighede in Afrikaans – lees, praat en skryf.
Ons kliënt is op soek na ingang- tot middelvlak sagteware-ontwikkelaars in Pretoria.
Suksesvolle kandidate sal betrokke wees by die ontwikkeling van finansiële sagteware vir
inoveerende finansiële dienste deur middel van aanlyn webwerf oplossings.
Dinamiese omgewing.
Kennis van die volgende gevestigde programmeringsprosedures en tale benodig:
• C + +
• Python
• Django
Aangstelling so gou moontlik.