Quantity Surveyor - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 23-11-2018 7:59:13 AM
18-01-2019 7:59:13 AM
Hierdie gevestigde bouer/ konstruksiemaatskappy geleë in Upington beskik tans oor die volgende vakante betrekking vir n goed gekwalifiseerde kandidaat met ondervinding in die industrie:

BOUREKENAAR
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van gekwalifiseerde en hardwerkende kandidate met tenminste 3 jaar ondervinding in die boubedryf.
- Kandidaat met 'n tersiêre kwalifikasie oor beskik
- Rekenaarvaardig wees met ondervinding van Buildsmart en Candy.
- Sober gewoontes en bereid wees om oortyd te werk.
- Moet onder druk kan funksioneer
- Bereid wees om te reis

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing OBR