REKENAAR TEGNIKUS - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 26-03-2019 1:24:20 PM
21-05-2019 1:24:20 PM
Hierdie gevestigde instansie wat spesialiseer in netwerke, kopieermasjien, rekenaars en telefoontoestelle is opsoek n a 'n dinamiese, energieke goed opgeleide kandidaat in die volgende posisie:

REKENAAR TEGNIKUS
UPINGTON

Vereistes:
- Kandidate met 'n geldige A+ en/of N+ kwalifikasie en ten minste 3-5 jaar relevante ondervinding kan aansoek doen
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Kandidaat moet onafhanklik en akkuraat kan funksioneer
- Geldige rybewys
- Bereid wees om te reis

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing OCRT