REKENINGKUNDIGE/ADMINKLERK - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 29-11-2016 9:30:53 AM
27-12-2016 9:30:53 AM
Hierdie koelkamer in Augrabies beskik oor 'n geleentheid vir 'n kandidaat met goeie syfervaardighede en nooi alle belangstellendes uit om aansoek te doen:

?REKENINGKUNDIGE-/ADMINKLERK
AUGRABIES OMGEWING

Vereistes:
- Goed georganiseerde, dinamiese en presiese individue met minimum Matriek rekeningkunde ondersteun deur minstens 2 jaar toepaslike ondervinding in ? soortgelyke pos.
- Deeglike boekhou ondervinding
- Goeie rekenaarvaardigheid in MS Office en Pastel
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede.

Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir:
- Boekhouding van twee maatskappye se boeke
- Rekonsiliasies van rekeninge
- Debiteure & krediteure
- Bestellings en koste toedelings
- Algemene administrasie en dataprosessering
- Innames en versendings van vragte in seisoentyd.

Daar word ? bo-gemiddelde vergoedingspakket aan die pos gekoppel.