Rekeningkundige Klerk - Paarl Verfied

Salary Negotiable Paarl, Western Cape Paarl, Western Cape more than 14 days ago 19-08-2015 12:42:09 PM
14-09-2015 12:59:58 PM
Ons kliënt, geleë in die Paarl, beskik tans oor ’n permanente geleentheid vir ‘n

Rekeningkundige Klerk (SAIPA)


Die ideale kandidaat is ’n toegewyde persoon wat goed organisatories, onder druk en baie noukeurig met syfers kan werk. ’n Toepaslike kwalifikasie of ten minste ’n voltooide eerste nagraadse jaar met deeglike rekeningkundige en administratiewe vaardighede, sal in u guns tel, terwyl rekenaarvaardigheid in Excel en ’n affiniteit vir syfers voorvereistes is.

Die pos rapporteer aan die vennote en senior rekenmeesters.

In ruil vir u diens bied ons kliënt ’n mededingende vergoedingspakket.