REKENINGKUNDIGE/ LONE/ ADMINISTRATIEWE KLERK (MBFA) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 08-05-2018 12:07:56 PM
13-06-2018 5:11:21 PM
Hierdie gevestigde besigheid beskik oor die volgende uitdagende loopbaan geleentheid vir ‘n dinamiese, deeglike kandidaat as:

REKENINGKUNDIGE-/ LONE-/ ADMINISTRATIEWE KLERK
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van goed georganiseerde en presiese individue met minimum matriek rekeningkunde ondersteun deur minstens 5 jaar toepaslike ondervinding in ‘n
soortgelyke bedryf.
- Goeie boekhou ondervinding
- Goeie rekenaarvaardigheid in Pastel, Donkerhoek data, en MS Office.
- Goeie menseverhoudinge en bo-gemiddelde kommunikasievaardighede
- Basiese ondervinding in gehaltebestuurstelsels soos GLOBALGAP.
- Kandidate wat beskik oor ‘n tersiêre kwalifikasie sal voorkeur geniet.

Die suksesvolle kandidaat sal hoofsaaklik, direk onder hoofbestuur, verantwoordelik wees vir onder meer die volgende
- Assistering met rekeningkundige funksie
- Doen van lone
- Personeeladministrasie
- Administrasie van gehaltebestuurstelsels
- Algemene administrasie
- Ontvangs
- Data insameling en verwerking, asook kostetoedelings.

Daar word ‘n mededingende vergoedingspakket met voordele aan die pos gekoppel.