Rekenmeester (Accountant) - Worcester Verfied

Salary Negotiable Worcester, Western Cape Worcester, Western Cape more than 14 days ago 11-07-2016 4:09:17 PM
29-08-2016 4:09:17 PM

'n Privaat wynkelder in die Worcester omgewing beskik oor die opwindende loopbaangeleentheid.

 

Die posbekleër sal regstreeks aan die Kelderbestuurder rapporteer en verantwoordelik wees vir:

• boekhouding tot op proefbalansstadium

• voltooiing van statutêre opgawes

• voorraadbeheer

• debiteure en krediteure

• SAWIS- en aksynsopgawes

• salarisse en lone

• algemene kantoor administrasie

• die aanbied van wynproeë en -verkope.

 

'n Naskoolse kwalifikasie in Rekeningkunde sal jou aansoek versterk en goeie rekenaarvaardigheid met spesifieke kennis van Pastel en Excel word vereis.

 

Kandidate wat belangstel in die posisie word uitgenooi om direk aansoek te doen by

In ruil vir u toewyding en kundigheid, bied die kelder 'n vergoedingspakket ooreenkomstig u kwalifikasies en ervaring.



Ref: CPT000102/NP