REKENMEESTER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 28-06-2016 7:02:22 AM
08-07-2016 12:51:31 PM
Ons kliënt n gevestigde maatskappy met uitgebreide sakebelange in die landbousektor in Suid-Afrika en Namibië, beskik oor die volgende uitdagende pos te Kakamas:

REKENMEESTER
KAKAMAS

Vereistes:
- Aansoeke van dinamiese, energieke, goed-georganiseerde en presiese individue met ‘n toepaslike tersiêre kwalifikasie met verkieslik n voltooide klerkskap
- Asook minstens 3 - 5 jaar toepaslike ondervinding word ingewag.
- Uitstekende rekenaarvaardigheid in Pastel Accounting en MS Office
- Bogemiddelde kommunikasievaardighede

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Die opstel van finansiële rekords en verslae
- Volledige rekeningkundige funksie tot by proefbalans
- BTW en opgawes
- Byhou van bateregister
- Rekenkundige hantering van voorraad en prosessering van bestuursrekenkundige funksies.

Daar word ‘n mededingende vergoedingspakket aangebied, gekoppel aan kwalifikasies en ondervinding.