REKENMEESTER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 22-05-2019 1:19:57 PM
19-06-2019 7:56:37 AM
Hierdie gevestigde voerkraal wat kwaliteit lewende hawe lewer aan bekende handelsname, beskik oor ‘n goeie geleentheid vir ‘n sterk analitiese persoon om aan te sluit by hul bestuurspan.

REKENMEESTER
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- Aansoeke van goed georganiseerde, presiese individu met bogemiddelde syfervaardigheid, ondersteun deur B.Compt of gelykwaardige kwalifikasie met voltooide klerkskap of
minimum 5 jaar uitgebreide ondervinding in ? soortgelyke omgewing word ingewag.
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Bo-gemiddelde rekenaarvaardigheid in Pastel en Excel
- Oor die vermoë beskik om onafhanklik te funksioneer.

Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir:
- Die volle debiteure en krediteure funksie
- Bankrekonsiliasies ten boekstelling van entiteite se transaksies tot op proefbalans vlak
- Opstel van kontantvloei begrotings
- Doen van BTW, LBS, SARS betalings op “e-filing”, bankrekonsiliasies
- Nakoming van alle statutêre vereistes en voorskrifte.

Daar word ? mededingende vergoedingspakket aan die pos direk gekoppel aan kwalifikasie en ondervinding.

Stuur u volledige CV met verwysing MFMR