REKENMEESTERSKLERK - Upington

Hierdie gevestigde rekenmeesterspraktyk in Upington beskik oor 'n geleentheid vir 'n senior rekenmeestersklerk om deel van hulle bestuurspan te vorm.

REKENMEESTERSKLERK
UPINGTON

Vereistes:
- Kandidate met 'n relevante tersiêre kwalifikasie en ten minste 2 jaar ondervinding in 'n soortgelyke pos
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, Pastel en Caseware
- Goeie organiserings-, en interpersoonlike vaardighede
- In n span opset kan funksioneer
- Onder druk kan werk met spertye

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Alle rekeningkundige funksies tot opstel van bestuurstate.

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing OESR

Fax your CV to 0864837484
or

The biggest job-related Twitter account in the world Best Business Blog Winner / SA Blog Awards 2013