Sales Agents - Sasolburg Verfied

R 8000 per month Sasolburg, Free State Sasolburg, Free State more than 14 days ago 21-12-2018 8:52:48 AM
09-02-2019 7:57:08 AM
*Verkoop Werks Geleentheid Beskikbaar*

Ons maatskappy brei uit en soek entoesiastiese individue om by ons bestaande verkope span aan te sluit. Die geleentheid is kantoorgebaseer in Vanderbijlpark self.

* Geen skofwerk nie
* Geen werk op vakansiedae
* Geen ondervinding nodig nie

Die suksesvolle kandidate sal met volle opleiding voorsien word.

Vereistes:
* Matrieksertifikaat en Suid-Afrika ID
* Vlot in Afrikaans en / of Engels

Tot R8 000+ verdienpotensiaal per maand

Recruiter: The Unlimited*