Sales Consultant - Sandton Verfied

R 5500 per month Sandton, Gauteng Sandton, Gauteng more than 14 days ago 27-08-2015 1:41:06 PM
24-09-2015 1:41:06 PM
'n Maatskappy geleë in Hyde Park wat fokus op verkope is opsoek na sterk verkoops konsultante met goeie kommunikasie vaardighede, dryfkrag en ambisie sowel as ondervinding in verkope. Minimum vereiste: Matriek. Salaris potensiaal is uitstekend en hard-werkende kandidate word baie goed
Questionaire:
Do you have sales experience?
Do you have matric?
Do you have any ITC judgements or under debt review?
Do you have any criminal record?

Jy sal betrokke wees in telefoniese verkope met toekomstige kliente. Die pos is kantoor verbonde in Hyde Park. Salaris is R2500.00 per week in die opleiding periode (nege weke). 100% van weeklikse Gautrain kostes word gedek. Volle opleiding sal aangebied word. Geen ‘cold calling’: Alle verkope word aan ‘pre-qualified leads’ gedoen.