Sales Consultant - Roodepoort Verfied

R 10000 per month Roodepoort, Gauteng Roodepoort, Gauteng more than 14 days ago 21-04-2017 1:38:08 PM
09-05-2017 2:17:19 PM
Vinnige groeiende, direkte bemarkings maatskappy wat in die finansiele dienste sektor handel dryf, is op soek na Verkoops agente om aan te sluit by ons uitbreidende span in Roodepoort.
Ideale kandidate moet finansieel gemotiveerd wees met uitstekende kommunikasie vaardighede in beide Afrikaans en Engels. Ons waardeer entusiasme en ‘n honger vir sukses. Omvattende produk en verkoops opleiding word voorsien.

Verkoops Agent pligte sluit in:
• Verkope en klient werwing
• Klient dienste
• Spanwerk vaardighede
• Direkte bemarking

Minimum Vereistes:
• Sterk verkoops vaardighede en werk etiket
• Matriek
• Suid Afrikaanse ID
• Vorige verkoops vernuf is voordelig, maar nie noodsaaklik nie

Ons bied ‘n uitstekende kommisie struktuur aan en suksesvolle kandidaat kan onmiddelik begin.

Recruiter: The Unlimited*