Sales Konsultant - Sandton Verfied

R 5500 per month Sandton, Gauteng Sandton, Gauteng more than 14 days ago 08-02-2016 6:07:22 AM
07-03-2016 6:07:22 AM
Verkoops posisie
ondervinding is nie nodig nie - volle opleiding word voorsien. Die pos is tydelik met die oog op Hierdie pos is vir die doelgerigte en hard-werkende individueel. As jy iemand is wat meer in die lewe permanent wil hĂȘ, en bereid is om hard te werk daarvoor - dan is hierdie die maatskappy vir jou. Vorige verkoops gaan.

Minimum vereistes:
Matriek;
Uitstekende kommunikasie vaardighede
Drie tot vyf jaar werksondervinding

Voordele na permanensie:
Discovery Mediese Fonds, en 50% van bydrae word gedek (Keycare Plus vir een lid)
50% van maandelikse Gautrain kostes vergoed
Gemiddelde salaris potensiaal van R5500.00 - R30000.00 per maand

Werks-ure: Tydelik, met die oog op permanent gaan
Dis 'n verkoops pos met 'n uitstekende salaris potensiaal
Die pos is kantoor verbonde in Hyde Park
100% van weeklikse Gautrain kostes word gedek
Volle opleiding sal aangebied word - verkoops ondervinding is nie 'n moet nie, maar sal verseker 'n voordeel wees
Sal betrokke wees in telefoniese verkope met toekomstige kliente
Geen 'cold calling': Alle verkope word aan 'pre-qualified leads' gedoen

Maandag-Donderdag: 08:30 - 16:30
Vrydae: 08:30 - 15:30