Sales Representitave - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 24-10-2014 1:57:21 PM
21-11-2014 1:57:21 PM
Upington

Bekende instansie wat spesialiseer in hekmotors, elektriese heinings asook alle komponente daarvan is opsoek na 'n dinamiese, energieke kandidaat om so spoedig moontlik diens te aanvaar as:

VERKOOPSPERSOON

Vereistes:
- Minstens Matriek met 'n minimum van 2 tot 3 jaar ondervinding in verkope en bemarking.
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik, sal dit tot u voordeel wees.
- Oor goeie menseverhoudinge beskik met die vermoë om ander instansie te nader, bemarking te doen en produkte te verkoop
- Goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels
- Rekenaarvaardig wees in MS Office, gebruik van die Internet en eposse
- Geldige rybewys met eie vervoer
- Bereid wees om te reis