Salary Negotiable
Centurion, Gauteng
Centurion, Gauteng
more than 14 days ago
30-07-2015 4:03:43 PM
20-08-2015 4:03:43 PM
Verkoopsdame vir Centurion (Juweliers winkel)
Ons benodig 'n borrelend en entoesisatiese jong dame vir verkope in 'n Juweliers winkel in Centurion. Dit kan die begin wees van 'n fantastiese loopbaan.