Security Guards (OSS) - Upington
Salary Negotiable
Upington, Northern Cape
Upington,
Northern Cape
more than 14 days ago
15-09-2017 11:50:51 AM
10-11-2017 11:50:51 AM
Hierdie gevestigde nasionale instansie met hoofkantoor gebaseer in Kaapstad beskik oor geleenthede vir sekuriteitswagte in Upington.
SEKURITEITSWAGTE
UPINGTON
Vereistes:
- Kandidate met C Graad opleiding en geldige Psira registrasie kan aansoek doen.
- Ten minste 2 jaar ondervinding verkieslik in die kleinhandelsektor sal voordelig wees
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Skoon kriminele rekord en bewys van rekord vanaf naaste polisie
- Bereid wees om lang ongereelde ure te werk
Om aansoek te doen, stuur CV met sertifikate en polisie sertifikaat asook verwysing OSS