Seksie Bestuurder - Christiana Verfied

Salary Negotiable Christiana, North-West Christiana, North-West more than 14 days ago 09-02-2016 6:43:00 AM
08-03-2016 6:43:00 AM
Minimum Vereistes:
• Graad 12
• B.Sc Agric (voordeel)
• Rekenaar Geletterdheid
• Bestuurderslisensie
• 5 - 10 jaar ondervinding in algemene plaas instandhouding, bouwerk, beestesorg en personeelbestuur
• Maandae - Saterdae 06:00 - 12:00 en 14:00 - 18:00
• Sondae 07:00 - 09:00 en 14:30 - 18:00
• Ouderdom: 35 - 45 jarige persoon
• Kundigheid en passie in die betrokke veld (beeste)
• Akkurate en betroubare persoon
• Goeie kommunikasievermoëns

Pligte:
• Algemene instandhouding en ontwikkeling tov krale en omheinings
• Perseelontwikkeling, nl hulpverlening by bouprojekte en algemene herstelwerk op die perseel
• Bestuur van 10-15 mense
• Opleiding & Ontwikkeling
• Toepas van veiligheidsmaatreëls
• Toepas van Arbeidspraktyke
• Kostebesparing ten alle tye