SEMI SKILLED PAS AND DRAAIER (OIPS) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 03-10-2017 8:50:38 AM
30-10-2017 8:07:10 AM
Hierdie ingenieurspraktyk in Upington beskik oor die volgende geleenthede vir tegniese kandidate met die relevante ondervinding en kennis.

" SEMI- SKILLED" PAS & DRAAIER ( ref. OIPS)
UPINGTON

Vereistes:
- Betroubare kandidate met 3-5 jaar ondervinding in die ambag as pas & draaier kan aansoek doen
- Tegniese kennis op enjins en ratkaste sal as aanbeveling dien
- Kandidaat moet bereid wees om deurlopend opleiding te ontvang