Seniior Botanist - Paarl Verfied

Salary Negotiable Paarl, Western Cape Paarl, Western Cape more than 14 days ago 10-04-2014 1:45:27 PM
08-05-2014 1:45:27 PM
Babylonstoren, wat geleë is tussen Franschhoek en die Paarl, benodig die dienste van ‘n energieke, passievolle & entoesiastiese Botanis vir die Historiese Tuin & eksperimentele areas op die plaas

SENIOR BOTANIS
BABYLONSTOREN TUIN

Vereistes:

* ‘n Toepaslike kwalifikasie in Botanie of Hortologie * Minstens 5 jaar se praktiese ondervinding van inheemse flora en/of kennis in die verbouing van groente en vrugte.

Verantwoordelikhede:

Opbou en onderhoud van ‘n diverse vrugte & groente versameling * Maak van kompos *Kweek van proteas *Studenteprogam en skakeling met tuinbou-instansies, plaaslik en internasionaal * Aanbied van praatjies & werkswinkels.

Hierdie is ‘n unieke geleentheid vir ‘n persoon om aan te sluit by ‘n skeppende span, verantwoordelik vir ‘n 3.5ha organiese groente & vrugtetuin as deel van Babylonstoren plaas, restaurant en hotel.

Die maatskappy bied ‘n bogemiddelde pakket aan die suksesvolle kandidaat, wat ‘n prestasiebonus insluit.