SENIOR BEMARKER (MBB) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 03-10-2017 8:27:33 AM
28-11-2017 8:27:33 AM
Hierdie hardeware instansie in Keimoes beskik oor die volgende geleenthede vir dinamiese, energieke kandidate met goeie menseverhoudinge en nooi kandidate met die relevante ondervinding om aansoek te doen:

SENIOR BEMARKER (ref. MBB)
KEIMOES/ KAKAMAS/ AUGRABIES OMGEWING

Vereistes:
- Kandidate met 'n sterk persoonlikheid ondersteun deur ten minste 5-7 jaar ondervinding in n soortgelyke omgewing
- 'n Tersiêre kwalifikasie sal sal as aanbeveling dien
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, internet gebruik en eposse
- Geldige rybewys en eie vervoer
- Bereid om te reis

Om aansoek te doen, moet kandidate in die area woon of bereid wees om te verhuis.