SENIOR IT TEGNIKUS (OSI) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 16-11-2017 10:28:55 AM
08-01-2018 8:31:03 AM
Hierdie gevestigde kantoor toerusting verskaffer in Upington wat dienste soos rekenaar en drukker verkope, installasies en herstelwerke doen, beskik oor die volgende poste vir kandidate met ondervinding en gespesialiseerde kennis van die industrie.

SENIOR IT TEGNIKUS (verw. OSI)
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- Kandidate met n relevante IT kwalifikasie en ten minste 5 jaar ondervinding in fout opsporrings, installasies en herstelwerke kan aansoek doen
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Bereid wees om lang ongereelde ure te werk en te reis
- Geldige Kode 8 lisensie