SENIOR PERSONEEL BEAMPTE - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 10-02-2016 1:57:56 PM
22-02-2016 7:23:14 AM
Ons kliënt 'n groot rolspeler in die lang afstand vervoer industrie is opsoek na dinamiese, goed georganiseerde kandidate met die vermoë om akkuraat onder druk te kan funksioneer en nooi alle belangstellendes om aansoek te doen.

SENIOR PERSONEEL BEAMPTE
UPINGTON

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur ten minste 5 jaar ondervinding in n soortgelyke pos
- Indien oor n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit u aansoek versterk
- Bo-gemiddelde kommunikasie vaardighede
- Taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, internet en eposse

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Hantering van salarisse
- Voorbereiding van oortyd , kommissies en toelaes van werkswinkel personeel en drywers
- Byhou van verlof rekords
- Voorbereiding van aftrekking oorbetalings
- Personeel rekords
- Onderhoud kontrakte
- Hantering van voorbereiding van dissiplinêre verhore.

Spoedig moontlik diens aanvaar