SENIOR PRODUKSIE BESTUURDER (MSP) - Porterville Verfied

Salary Negotiable Porterville, Western Cape Porterville, Western Cape more than 14 days ago 14-03-2017 2:49:50 PM
11-04-2017 2:49:50 PM
Die Groep het die bostaande pos beskikbaar by die produksie eenheid in Porterville, Wes Kaap. Die pos behels die bestuur van n 90 Ha tafeldruiwe eenheid, asook 11 Ha Sitrus. Die suksesvolle kandidaat rapporteer aan die Algemene Bestuurder.

SENIOR PRODUKSIE BESTUURDER- TAFELDRUIWE
PORTERVILLE OMGEWING


Vereistes:
- Matriek ondersteun deur 'n formele Agri kwalifikasie ( Graad of Diploma) ondersteun deur ten minste 10 jaar tafeldruif bestuursondervinding
- Sitrus boerdery ondervinding sal in jou guns tel
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasie vaardighede
- Span kan motiveer en dryf
- Bo gemiddelde rekenaarvaardighede, MS Office.

Kern Pligte:
- Beheer van peste en plae wat die skedulering van chemiese spuite en behandelings behels.
- Bestuur van bemesting volgens die behoefte van elke kultivar.
- Bestuur van besproeiing volgens die behoefte van elke kultivar.
- Algemene Personeel bestuur van plaas arbeid en junior bestuurders.
- Akkurate administratiewe bestuur met die fokus op rekordhouding.
- Opstel van maandelikse, weeklikse en daaglikse operasionele beplanning.

Kompeterende salaris pakket met behuising word aangebied.
Algemene voordele soos maatskappy vervoer, selfoon, en statutêre voordele word ingesluit.