SENIOR PROKUREURS BOEKHOUDSTER - Pretoria Verfied

R 25000 per month Pretoria, Gauteng Pretoria, Gauteng more than 14 days ago 21-10-2014 11:11:55 AM
30-10-2014 1:47:21 PM
SENIOR PROKUREURS BOEKHOUDSTER

Noodsaaklik:
1. Kandidaat moet minstens van 'n graad of diploma beskik in die boekhouding professie.
2. Vorige PROKUREURS ondervinding noodsaaklik (moet asseblief nie aansoek doen indien jy nie aan die 2 vereistes voldoen nie)

Aanstelling: Permanent
Ligging: Brooklyn, Pretoria, Gauteng
Salaris: R25 000 (onderhandelbaar)
Rekenaarpakette: VIP Payroll, Legalsuite en MS Office

Kandidaat moet minstens van 'n graad of diploma beskik in die boekhouding professie - Moet baie senior wees in ervaring
Moes al vantevore vir prokureurs boekhou gedoen het
Geen voorkeur ouderdom nie
Funksies: Salarisse (en alles wat daarmee gepaard gaan), hanteer van Trust en Besigheidsrekeninge van 4 verskillende banke (ABSA, NEDBANK, FNB, STD Bank), opstel van maandelikse verslae en rekons.
Salarisse is op VIP Payroll en Legalsuite is die boekhou program waarop die firma werk. Die persoon moet vanselfsprekend rekenaar geletterd wees.
Die pos is beskikbaar so gou moontlik, maar indien die kandidaat ' n maand kennis moet gee sal dit so aanvaar word.