Senior Rekenmeester - Paarl Verfied

Salary Negotiable Paarl, Western Cape Paarl, Western Cape more than 14 days ago 09-02-2016 8:09:21 AM
08-03-2016 8:09:21 AM
SENIOR
REKENMEESTER
PAARL

Die ideale kandidaat beskik oor: ?
-? toepaslike Rekeningkundige kwalifikasie (graad of diploma) ?
-5 tot 10 jaar ervaring as Rekenmeester ?
-ervaring in die wynbedryf sal as sterk aanbeveling dien ?
-praktiese kennis van SAWIS stelsels en prosedures ?
-bogemiddelde syfervaardighede ?
-rekenaarvaardigheid in toepaslike pakkette (Pastel / WineMS) ?
-goed ontwikkelde interpersoonlike– en kommunikasievaardighede ?
-die vermoë om suksesvol individueel sowel as in ? span saam te werk.

Die posbekleër sal o.a. verantwoordelikheid vir die volgende funksies aanvaar: ?
-finansiële administrasie, wat kosteberekenings, BTW, lenings & beleggings, rekonsiliasies en kleinkas insluit ?
-debiteure en krediteure ?
-SAWIS-administrasie ?
-doeane en aksyns
-oudits ?
-begrotings en kontantvloei ?
-pars en skaalkamer administrasie ?
-lone ?
-voorraadbestuur ?
-bestuurstate en rapportering ?
-ledesake.