SENIOR TAFELDRUIWE BESTUURDER (MTFF) - Worcester Verfied

Salary Negotiable Worcester, Western Cape Worcester, Western Cape more than 14 days ago 04-07-2017 1:15:11 PM
29-08-2017 1:15:11 PM
Hierdie gevestigde tafeldruif & pêre boerdery beskik oor die volgende uitdagende beroepsgeleentheid vir dinamiese individue met dryfkrag en ? passie vir boerdery om by hul suksesvolle span aan te sluit. 80 Ha Tafeldruif en 16 Ha pêre

SENIOR TAFELDRUIWE BESTUURDER
WORCESTER OMGEWING

Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van jong energieke kandidate met minimum 5-7 jaar toepaslike ondervinding in alle aspekte van tafeldruif verbouing, n toepaslike landbou
kwalifikasie sal as verdere aanbeveling dien.
- Ondervinding en kennis van pêre ( BC, Forelle) sal as aanbeveling dien
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede.
- Basiese tegniese agtergrond en ondervinding van besproeiing, bemesting en bespuitings op tafeldruiwe, asook alle aspekte van pakhuisbestuur en toepassing van
produktiwiteit- en gehaltebestuurstelsels soos GLOBALGAP. ‘

Pligte sal onder meer behels:
- Bestuur van ‘n tafeldruif eenheid in noue samewerking met hoofbestuur wat insluit alle aspekte van produksie, arbeids-, gehaltebestuur, besproeiing, bemesting en bespuitings.