SENIOR TOESIGHOUER DEPOT - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 06-10-2015 10:22:05 AM
03-11-2015 10:22:05 AM
Upington

Wel bekende groep maatskappy wat fokus op lang afstand vervoer bied die geleentheid aan 'n dinamiese kandidaat met 'n sterk persoonlikheid om aansoek te doen vir die vakante betrekking:

SENIOR TOESIGHOUER: DEPOT
(verw. MPBM)

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur 5-8 jaar bestuursondervinding in 'n werkswinkel
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit in u guns tel
- Bo-gemiddelde aanpasbaarheid, deursettingsvermoë en entoesiasme
- Sistematiese benadering in organisering van pligte
- Goeie menseverhoudinge met vermoë om onafhanklik te kan funksioneer
- Rekenaarvaardigheid in Accpac, MS Office, internet gebruik
- Bereid wees om van tyd tot tyd na ure te werk