SITRUS PAKHUISBESTUURDER (MMS) Verfied

Salary Negotiable Abroad more than 14 days ago 03-04-2017 1:07:23 PM
01-05-2017 1:07:23 PM
Hierdie vooruitstrewende entiteit met verskeie boerderye in EGIPTE beskik oor die volgende geleenthede vir dinamiese, energieke kandidate in die poste:
SITRUS PAKHUISBESTUURDER (verw. MMS)
EGIPTE
Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van dinamiese, selfgedrewe persone met sterk leierskapsvaardighede en die vermoƫ om ? pakhuis in alle fasette onafhanklik te bestuur
- Kandidaat moet ten minste 5-10 jaar ondervinding in verbouing & verpakking van sitrus beskik.
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge,
- Vermoƫ om onder druk te funksioneer ondersteun deur sterk gehalte ingesteldheid wat gefokus is op produksie en kwaliteit. Verantwoordelikhede gaan insluit:
- Die ontwikkeling en instandhouding van stelsels binne die pakhuis met die doel gerig om optimale produksie te verseker
- Handhawing van gehalte bestuurstandaarde asook die bevordering daarvan.
- Arbeidsbestuur & opleiding van arbeid vorm ook deel van daaglikse verantwoordelikhede om optimale produksie en kwaliteit te verseker.

Die suksesvolle kandidaat sal ? bo-gemiddelde vergoedingspakket ontvang, wat insluit behuising, vliegtuigkaartjies, medies, werksvervoer en drywer, selfoon toelaag en skootrekenaar.
Diensaanvaarding: Spoedig moontlik / 1 jaar kontrak verlengbaar tot 3 jaar.
Kandidaat moet alreeds in besit wees van ? geldige paspoort.