SITRUS PAKHUISBESTUURDER Verfied

Salary Negotiable Abroad more than 14 days ago 31-07-2018 12:21:38 PM
25-09-2018 12:21:38 PM
Hierdie vooruitstrewende entiteit met verskeie boerderye in Suid- Afrika beskik oor die volgende geleenthede vir dinamiese, energieke kandidate in die pos:

SITRUS PAKHUISBESTUURDER x 3
SUID- AFRIKA

Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van dinamiese, selfgedrewe persone met sterk leierskapsvaardighede en die vermoƫ om ? pakhuis in alle fasette onafhanklik te bestuur
- Kandidaat moet ten minste 5-10 jaar ondervinding in verbouing & verpakking van sitrus beskik.
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge,
- Vermoƫ om onder druk te funksioneer ondersteun deur sterk gehalte ingesteldheid wat gefokus is op produksie en kwaliteit.

Verantwoordelikhede gaan insluit:
- Die ontwikkeling en instandhouding van stelsels binne die pakhuis met die doel gerig om optimale produksie te verseker
- Handhawing van gehalte bestuurstandaarde asook die bevordering daarvan.
- Arbeidsbestuur & opleiding van arbeid vorm ook deel van daaglikse verantwoordelikhede om optimale produksie en kwaliteit te verseker.

Die suksesvolle kandidaat sal ? bo-gemiddelde vergoedingspakket ontvang, wat insluit behuising, werksvervoer asook bonus struktuur.

Diensaanvaarding: Spoedig moontlik