SJEF/ KOMBUISBESTUURDER (OOS) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 11-09-2017 2:40:24 PM
06-11-2017 2:40:24 PM
Hierdie welbekende gastehuis op die oewer van die Oranjerivier, beskik oor 'n geleentheid vir 'n kreatiewe kandidaat met 'n voorliefde vir die toerisme industrie as:

SJEF/ KOMBUISBESTUURDER
UPINGTON OMGEWING

Vereises:
- Kandidate met ten minste 2 jaar ondervinding in die bestuur van n restaurant kombuis kan aansoek doen.
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit in u guns tel
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Bereid wees om op die perseel te woon en van tyd tot tyd lang ongereelde ure te werk
- Kode 8 lisensie en eie vervoer