SKAAP PLAASBESTUURDER Verfied

Salary Negotiable Abroad more than 14 days ago 09-01-2017 10:10:11 AM
06-02-2017 10:10:11 AM
Hierdie vooruitstrewend boer naby Ariamvlei, Namibiƫ beskik oor die volgende geleenthede vir kandidate met die nodige kennis en ondervinding in skaap boerdery.


SKAAP PLAASBESTUURDER (verw. OPLP)
ARIAMSVLEI, NAMIBIE OMGEWING

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur ten minste 3 jaar ondervinding in die bestuur van 'n skaap boerdery
- Natuurlike liefde vir boerdery en diere
- Goeie kommunikasievaardighede en menseverhoudinge
- Vermoƫ om onafhanklik te kan funksioneer
- Goeie tegniese- / meganiese aanleg, deeglike kennis van draad-en waterwerk

Pligte behels:
- Gesamentlike bestuur van boerdery eenheid in noue samewerking met werkgewer
- Handhawing van optimale produksie
- Effektiewe arbeidsbenutting
- Instandhouding, ontwikkeling en uitbou van die boerdery

Voordele eie aan die bedryf word aan die suksesvolle kandidate aangebied.