SKAKEL/ADMIN BEAMPTE - Worcester Verfied

Salary Negotiable Worcester, Western Cape Worcester, Western Cape more than 14 days ago 03-10-2014 12:43:34 PM
31-10-2014 12:43:34 PM
Brandvlei Wynkelder ’n toonaangewende Wynkelder in die Worcester wynvallei, beskik tans oor die volgende opwindende betrekking.

SKAKEL/ADMIN BEAMPTE

Hierdie is ’n wonderlike geleentheid vir 'n vlot tweetalige persoon met goeie kommunikasievaardighede wat goed met mense op alle vlakke kan kommunikeer. 'n Toepaslike naskoolse kwalifikasie en rekenaarvaardigheid is vereistes vir die pos terwyl ondervinding van die wynbedryf in die aansoeker se guns sal tel. Kennis van sosiale media en web tuiste onderhoud sal ook in die aansoeker se guns tel.

U veelsydige pligte behels o a: * wynverkope * skakeling met kliënte, kelderlede en alle belangegroepe binne en buite die kelder * koördinering en reël van promosies en wynfeeste * debiteure * die aanbied van formele en informele wynproeë * sosiale media * alle verwante administratiewe en ad hoc take eie aan hierdie pos.

In ruil vir jou bydrae bied Brandvlei Wynkelder ’n mededingende vergoedingspakket aan.