SKEDULEERDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 12-09-2016 1:13:39 PM
05-10-2016 1:04:00 PM
Ons kliënt, ? gevestigde rolspeler in die langafstand vervoer bedryf, beskik oor ? loopbaangeleentheid vir hardwerkende persone om so spoedig moontlik diens in UPINGTON te aanvaar in die volgende pos:

SKEDULEERDER
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van kandidate met 'n nagraadse kwalifikasie in logistiek of transport met ten minste 5 jaar ondervinding in vrag skedulering, aanneem en die bestuur van
trokke
- Goeie organiseringsvermoë
- Algemene rekenaarvaardigheid in MS Office
- Kandidate moet bereid wees om lang ongereelde ure te werk.

Pligte gaan insluit:
- Boek en bestuur van vragte vanaf laaipunt tot aflaaipunt
- Dieselbeplanning en reël vir dieselbetalings
- Diesel skedules dokumenteer
- Kwotasies
- Monitor van trokke op die RMS opsporings/bestuurstelsels