SKOFBESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 08-08-2017 1:23:01 PM
03-10-2017 1:23:01 PM
Hierdie opwindende nuwe konsep in die wegneemete bedryf en open binnekort sy deure by die DE DRIFT PLAZA, LOUISVALEWEG. Energieke persone met toepaslike ondervinding en bewese ervaring in die lewering van uitstaande kliëntediens en wat voortdurend streef na uitnemendheid, kan aansoek doen vir die volgende uitdagende poste:

SKOFBESTUURDER (Ver. JBSB)
UPINGTON

Vereistes:
- Persone met minstens Matriek en ten minste 1 jaar ondervinding kan aansoek doen
- Uitstekende mensebestuursvaardighede en bewese ondervinding in soortgelyke poste in die kleinhandelsektor of wegneemete bedryf
- Algemene rekenaarvaardigheid
- Taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Bereid wees om lang ongereelde ure te werk

Suksesvolle kandidate moet bereid wees om indiensopleiding te ondergaan.
‘n Onderhandelbare salaris word aan al die poste gekoppel.