SKOONHEIDSTERAPEUT / BEAUTY THERAPIST - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 01-02-2017 10:08:26 AM
01-03-2017 10:08:26 AM
Hierdie 4 ster gastehuis en spa beskik oor die geleentheid vir 'n vriendelike, dinamiese kandidaat om aansoek te doen vir die vakante pos in die Upington omgewing

SKOONHEIDSTERAPEUT
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- Kandidate met n CIDESCO, CIBTAC of NVQ vlak 3 kwalfikasie met ten minste 2-3 jaar praktiese ondervinding na afloop van hul kwalifikasie kan aansoek doen
- Ondervinding in die doen van onderandere gesig-,hand-,voetbehandelings asook masserings.
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels
- Algemene rekenaarvaardigheid
- Eie vervoer en lisensie

Pakket sluit in mededingende salaris en verblyf op die perseel.