SLAGHUISBESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 30-04-2015 12:31:57 PM
28-05-2015 12:31:57 PM
Upington

Bekende instansie met takke regoor Suid- Afrika bied die geleenthede in hul nuut oorgedoende fasiliteit vir kandidate met bogemiddelde ondervinding en kennis van die industrie:

SLAGHUISBESTUURDER (ref. OFSB)

Vereistes:
- Matriek met 'n minimum van 5 jaar ondervinding in 'n slaghuis omgewing
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit in u guns tel
- Hardwerkend en verantwoordelik is deel van die kandidaat se profiel wat gesoek word
- Goeie menseverhoudinge tesame met taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Bereid wees om skofte te werk, asook naweke en vakansiedae