Sous Chef - Worcester Verfied

Salary Negotiable Worcester, Western Cape Worcester, Western Cape more than 14 days ago 15-08-2015 3:02:56 AM
12-09-2015 3:02:56 AM
Overhex Wynkelder, ongeveer 10 km buite Worcester in die Breede riviervallei, is op soek na ’n sous-sjef met die nodige professionele kwali kasie enten minste 2 jaar ervaring as ’n sjef. Die geskikte kandidaat is uiters kreatief en aanpasbaar ten opsigte van verbruikersvoorkeure en nuwe marktendense en beskik voorts oor die vermoë om kombuispersoneel op te lei en te bestuur. Die persoon moet bereid wees om binne spanverband saam te werk en onder druk tefunksioneer. Die posbekleër sal vir die daaglikse bestuur van die kombuis en voorraad verantwoordelik wees. Die pos bied die vryheid in kreatiwiteit om ’n kombuis, spyskaart en personeel, in samewerking met die Hoofsjef en Bistro-bestuurder, tot nuwe hoogtes te voer.In ruil vir u toewyding bied ons kliënt ’n mededingende vergoedingspakket en aangename werksomgewing.

Recruiter: HotelJobs